Simson (Vigs en Weeskinders in Misanga KZN)
Danie AdendorffSimson is ‘n fiktiewe storie wat handel oor die wel en weë van vigs weeskinders in Misanga, KwaZulu Natal. Die ongenaakbaare daaglikse stryd om oorlewing, en hoe die kinders uitgebuit word deur diegene wat hul moet beskerm. Onskuldige slagoffers van ‘n wêreld wat hul nie eers bewus is van nie.
Die boek bevat 'n volledige verduideliking van VIGS en MIV sonder enige mediese terme.
年:
2014
出版社:
WDA Publishing
语言:
afrikaans
ISBN:
B00JNBPR5A
文件:
EPUB, 151 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2014